Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 2 - 279 lekke plekke om te bly
Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere...
Wildlife Retreat in the Vineyard is op 'n wynplaas in Remhoogte in die hartjie van Stellenbosch se wynlande. Die k...
5 Seasons Guest House is in Stellenbosch in die Wes-Kaap en die area is bekend vir sy natuurskoon, wynproe, voetsla...
Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Medicli...
Klein Welmoed Guest House is in Stellenbosch, net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af geleë. Die gastehuis...
Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenh...
Tuinhuis is in Klapmuts tussen die bome op die werkende plaas, Groendraai, in die Boland geleë. Die verblyf beskik...
33 Longifolia is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Paradyskloof in Ste...
Fermata bied gerieflike oornagverblyf in 'n privaat eenheid op die gasheer se perseel in Paradyskloof, 'n stil woon...
2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is 8 luukse selfsorgwoonstelle wat 'n ateljeewo...