Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Thea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 54 jaar
Opsomming van Resensie
Eva O - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil and private stay in Stellenbosch, lovely place.
Leonard H - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvry, heerlike swembad, wonderlike gasvrou.
André V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
5 Seasons Guest House se terugvoer
Beste Andre,
Baie dankie vir hierdie fantastiese terugvoering rakende jou onlangse verblyf by ons. Dit was 'n plesier om jou by ons te hê. Ons sien uit daarna om jou moontlik in die nabye toekoms weer te verwelkom hier by 5 Seasons Gastehuis.
Vriendelike Groete,
Riaan E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike diens, skoon, netjiese kamers.
Frans M - Sep 2021
Algehele gradering
Te lekker vir woorde!
Zani T - Sep 2021
Algehele gradering
Soos altyd perfek!
Garth E - Mei 2021
Algehele gradering
Great stay, friendly staff make you feel welcome.
Zani T - Mrt 2021
Algehele gradering
Altyd net ‘n groot bederf
Annemarie A - Nov 2020
Algehele gradering
Verfrissend, heerlik om weg te kom uit die besige wêreld. Ek het gevoel soos Alice in Wonderland.
Lees meerPeter K - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging, veilige parkering, baie aangename en hulpvaardige personeel.
Martin T - Mei 2018
Algehele gradering
Naby universiteit. Skoon.
Mattheus S - Jan 2018
Algehele gradering
Oortreflik!
Fritz W - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ton D - Mrt 2015
Algehele gradering
In rustige fijne wijk, veilig gevoel en voor herhaling vatbaar.
Jean S - Apr 2012
Algehele gradering
For 4 Star rated B&B, bit disappointing especially since TV available was limited to SABC
Jean S - Nov 2011
Algehele gradering
Our stay was very comfortable, boosted by Genevieve's wonderful hospitality!
Annina D - Jan 2011
Algehele gradering
a very pleasant guest house in tranquill area,but would prefer DSTV in the rooms
Lees meerDerek B - Jan 2010
Algehele gradering
A most pleasent stay in a leafy suburb of Stellenbosch
Lees meer- Kapasiteit: 19 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Van der Stel-straat 60, Mostersdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap