Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Erika B - Apr 2024
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap. Beddens slaap baie lekker. Eienaar baie gaaf.
Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar tuis gaan en sal dit aanbeveel.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Ladine B - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige plek in 'n rustige area.
Santelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Sentraal, veilig en stil.
Lavona N - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Gus Z - Des 2023
Algehele gradering
Beslis waarde vir jou geld.
Cheryl J - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Alezander M - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Zama D - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful hosts, beautiful guesthouse, especially when traveling as a large family.
Jamy-lee C - Nov 2023
Algehele gradering
Tranquil & peaceful.
Leandre K - Okt 2023
Algehele gradering
Die lekkerste plek om te bly, rustigheid en goeie sekuriteit. Die beste.
Arquila Guest House se terugvoer
Kom kuier weer, geniet ons gaste
Alroy M - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie en vriendelike diens.
Nico L - Jun 2023
Algehele gradering
Hidden gem!
Marnel K - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvryheid is uitmuntend.
Ruan W - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties en hoop om weer eendag te kom.
Louw En Antonette E - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Ursula R - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Alicia H - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlike verblyf met netjiese kamers en vriendelike personeel.
Heinrich S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Luiz T - Des 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Christa S - Jul 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrou, netjies.
Lees meerLiezel V - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, Lizelle en haar man was baie vriendelik en hulp vaardig.
Lucy R - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike ligging.
Lees meerRobert E - Feb 2022
Algehele gradering
Too many irritating little problems. Below standard bathroom. Broken toilet seat, unfinished work, old and skew glass shelf, horrible sliding door, room only has 1 bedside cupboard and lamp etc.
Andries V - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike diens, rustige atmosfeer.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Was net 'n vinnige oorslaap, maar kinders kon darem swem. Plek is netjies en skoon en slaapplek was genoeg gewees.
Lawren O - Okt 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Fanie B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik en aangenaam.
Erika S - Apr 2021
Algehele gradering
Ontspannende oase na lang pad.
Charles C - Mrt 2020
Algehele gradering
Great and awesome experience.
John Rossouw P - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties. Gasvryheid van uitstaande gehalte.
Heinrich C - Feb 2020
Algehele gradering
Die atmosfeer was lekker, baie rustig, veiligheid was tops, die eienaar was baie vriendelik ons het die tydtjie baie geniet.
Tanya S - Jan 2020
Algehele gradering
6 mense gemaklik geakkommodeer.
Theo H - Jan 2020
Algehele gradering
Die mense is baie vriendelik en doen alles om jou welkom te laat voel.
Glen E - Jan 2020
Algehele gradering
Well appointed, neat and good location.
Liza R - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het 1 nag oorgeslaap op pad Kaap toe, kon vroeër inboek omrede kamer toe al reg was.
Sanett U - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi gastehuis. Vriendelike gasheer en gasvrou.
Henri-john K - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, uitstekende diens.
Theo H - Des 2019
Algehele gradering
Baie dankie vir jul wonderlike vriendelikheid.
Wilna G - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig en netjiese gastehuis. Waarde vir geld.
Arquila Guest House se terugvoer
Baie dankie Wilna ons wag vir julle.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kokkewietstraat 3, Keidebees, Upington, 8800, Noord-Kaap