Boegoeberg 4x4
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 305 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Vanaf R380 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boegoeberg 4x4 is 'n kampeerterrein met een selfsorg eenheid, Die Klipspringer Huisie, op 'n rooibosplaas net buite Graafwater in die Wes-Kaap. Die kampeerterrein bied die ideale basis vanwaar gaste 4x4-roetes, 'n hindernisbaan en 'n pragtige staproete in die berg kan verken.
Boegoeberg 4x4 bied 50 groot skaduryke kampeerplekke wat elk 4 gaste kan akkommodeer en ideaal is vir tente en karavane. Elke kampeerplek het 'n kragpunt en 'n braai-area. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het 'n toilet, stort en 'n wasbak, asook 'n aparte toilet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.
Die Klipspringer bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaaparea het 'n kinderbed vir 1. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus.
Ander geriewe sluit 'n swembad en 'n groot dam vir visvang in, en aktiwiteite sluit voëlkyk en stap in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sybrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap
- Gaste dink Boegoeberg 4x4 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 305 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkalsvlei-pad, Lambertshoek Plaas, Graafwater, 8120, Wes-Kaap