KwaNobantu B&B
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwstraat 19, Delareyville, 2770, Noordwes
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
KwaNobantu B&B bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir vriende en gesinne in Delareyville. Die konferensielokaal kan tot 50 afgevaardigdes akkommodeer en is ook ideaal vir kleiner geleenthede soos 'n verjaarsdagpartytjie, ooievaarstee en 'n spesiale groepbyeenkoms.
Verblyf word in 7 ruim en suite-kamers vir 2 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of slegs 'n stort.
Elke kamer het 'n TV met DStv. Drie van die kamers is met mikrogolfoonde en yskassies toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea met tee- en koffiemaakgeriewe waar die komplimentêre ontbyt soggens bedien word.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Louwstraat 19, Delareyville, 2770, Noordwes
Sien meer verblyf in Delareyville Noordwes
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwstraat 19, Delareyville, 2770, Noordwes