Time & Again
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Margo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Nataly C - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent, good location.
Barry D - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome, brilliant, and warm and fuzzy.
Adrienne B - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Wayne W - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay at Time & Again was perfect. The hosts' attention to small detail was.
Zama M - Mrt 2024
Algehele gradering
My family and I had a lovely time at Time & Again. It was clean, there was no noise.
Danie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer kom kuier by julle, dit was rustig en aangenaam.
Tessa B - Jan 2024
Algehele gradering
Great host, aircon, pool, braai.
Badroneesha S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker, rustig dit was 'n hele vibe.
Lilanie S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis aanbeveel.
Helene V - Okt 2023
Algehele gradering
Die beste plek, voel soos 'n tweede huis.
Leon V - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflik en baie gerieflik.
Elaine B - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike eienaars, behulpsaam en omgee-mense.
Kathy B - Aug 2023
Algehele gradering
Vyfster blyplek.
Anja P - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek, soveel klein detail wat spreek van omgee.
Jaco K - Jul 2023
Algehele gradering
Absolute friendliness.
Jerome Z - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en rustig.
Brumilda J - Jun 2023
Algehele gradering
Super!
Cecelia G - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en die eienaars was so vriendelik en gasvry!
Ruan V - Apr 2023
Algehele gradering
Dankie vir die goeie gasvryheid - ons het baie welkom gevoel.
Tracy L - Apr 2023
Algehele gradering
Top 10.
Leoni V - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik, bekostigaar en skoon.
Sterna M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Mandy G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige en veilige area, naby winkels. Baie gerieflik.
Remantha S - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees. Die uitsig van die plek is baie besonders.
Nico L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Kobus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Present, friendly and clean.
Carol C - Mrt 2023
Algehele gradering
Wow en nogmaals wow.
Maxine Claudine D - Mrt 2023
Algehele gradering
It was great and comfortable for the 2 nights. Would have loved to stay longer.
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Puik.
Agathe D - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Adrie K - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome! Pragtige skoon omgewing en rustig. Gasvry en netjies.
Aluciaane W - Nov 2022
Algehele gradering
Was wonderlik om daar te bly, ek sal dit aan beveel en jy voel so veilig daar. Die mense is so lieflik, en baie vriendelik.
Mario B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marina F - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Johan V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike oornag, verblyf vir my en my gesin!
Adelaide M - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome! Dit was beslis die moeite werd.
Hannelie W - Sep 2022
Algehele gradering
Gesellig, gerief en gemak ten midde van 'n hewige storm.
Charl J - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Time & Again se terugvoer
It was a pleasure having you here.
Schalk D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Reagan P - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Randell C - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was die beste tyd van lewe.
Bradley K - Apr 2022
Algehele gradering
Moeite werd gewees.
Ronwon L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig, sal weer kom.
Felicity W - Mrt 2022
Algehele gradering
Our stay was really pleasant - truly above and beyond our expectation. Time and Again is super neat and tidy, a very clean place.
Sandy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Time & Again se terugvoer
Dit was ons voorreg.
Doretha C - Mrt 2022
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid! Alles skoon en netjies! Het bederf gevoel met die sjokolade op skoon handdoeke, yskas vol bederf en die goeie koffie waarmee ons kon opstaan.
Carina T - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in rustige omgewing.
Karla D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker geswem en geslaap.
Andre B - Feb 2022
Algehele gradering
Good and comfortable place for a quick overnighter.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergmanstraat 7, Ceres, 6835, Wes-Kaap