Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview on 2822

Seaview Kaya
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per eenheid
Beskrywing

Seaview on 2822 is n dubbel verdieping eiendom met slaapplek vir 4 mense. Seaview het ook n woonstel op grondvloer wat Seaview Kaya genoem word. Indien gaste meer as 4 mense bespreek kan ons Seaview Kaya gebruik as die derde slaapkamer aangesien dit met n deur aan Seaview on 2822 gekoppel is op grondvloer. Die huis en die woonstel word dan een eenheid. Wat dit gemaklik maak is dat Kaya heeltemal toegerus is met n kombuisie en vol stort badkamer en toilet en met eie dek en uitgang deure.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die huis is verbode. Moet asb. nie stompies in die tuin gooi nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders vanaf 10 jaar oud word toegelaat.
Wees asb. bedagsaam teenoor die bure, veral na 23:00.
Die verblyf is bo 'n selfsorgeenheid wat ook deur gaste gebruik word.
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ligte en WiFi werk gedurende beurtkrag.
Indien meer as 4 gaste wil bespreek kan Happy Place as 'n ekstra eenheid bespreek word.
'n Breekskadedeposito word vereis.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
R2 800 R2 520
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac0eb13982f61c2a564879b1ab06b468555c8e0fce5ac4857083dd655815dfa7427ad72bfcfdc10f6bb0e54802b5130c27f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2822 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem