Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Hartenbos
4.8/5
volgens 825 resensies

Lees regte resensies van Hartenbos van 825 geverifieerde gaste.

Indien jy Hartenbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hartenbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartenbos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartenbos accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartenbos akkommodasie

Bladsy 7 - 192 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense

Lagoonette is in 'n stil straatjie in die kusdorpie Hartenbos geleë. Dit is ideaal vir paartjies, enkellopendes of ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 5)

Alikreukel B26 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks 200 m vanaf die ATKV-hoofstrand in Hartenbo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)

VillaMeeu is op die eienaar se perseel in Vyf Brakke Fonteinen, SeemeeuPark, Mosselbaai geleë. Hierdie gerieflike e...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Selfsorg
WiFi
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R970
per nag (plek vir 4)

Tranquility is 'n selfsorgwoonstel op dieselfde perseel, maar apart van die eienaar se huis in Hartenbos. Dié kusdo...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R970
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)

15 Katjiepiering Avenue bied verblyf in 2 eenhede op dieselfde perseel as die bestuurder se huis. Let wel dat daar ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)

Haloda

Selfsorg in | Bay View, Bay ViewHartenbos
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)

Haloda is 'n selfsorg huis 200 meter van Bayview Beach af en stapafstand vanaf Hartenbos. Daar is 3 slaapkamers, 2...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)

De Branders 37 is in 'n kompleks in Hartenbos en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met see-uitsigte en bied geriefl...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)

Hartenbos Landgoed 38 is 'n gerieflike vakansiehuis vir 4 gaste op 'n landgoed. Die huis beskik oor 2 slaapkamers...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense

Freyja's Corner is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bay View, Mosselbaai op die Tuinroete. Hierdie verblyf is ideaal vir...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)

HartenVilla is 'n selfsorgvakansiehuis wat sowat 1 km vanaf Hartenbos Waterfront geleë is. Dit is ideaal vir 'n rom...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 3)

As jy al Hartenbos besoek het, sal jy weet hoekom die oord-dorpie een van die gewildstes in die Tuinroete is. Hartenbos bied iets vir elke Jan Rap en sy maat, ongeag of jy van stap, visvang, swem, branderplankry, mini-gholf of lekke slaap hou. Die gewilde familie-vakansieplek is gelee in die suidkus...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem