Indien jy Klawer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Klawer.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klawer Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klawer accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Klawer akkommodasie
Bladsy 2 - 5 lekke plekke om te bly
Raisin Rest is 'n lieflike plaasstyl-kothuis op Plaas Lushof wat sowat 5 km buite Vredendal geleë is. Dit is ideaal...
Maskam Gasteplaas is 6 km vanaf die N7 op die roete tussen die Kaap en Namibië geleë en is net 10 km vanaf Vanrhyns...
Gifberg Holiday Farm is 'n oord 29 km vanaf Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap. Dié rustieke en rustige oord is die ideal...
Uitspanning Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Vredendal. Dit is ideaal vir enkelreisigers ...
Belle Ombre Gastehuis is in die rustige dorp Vredendal geleë. Dié gastehuis het 'n lieflike tuin met skaduryke bome...
Nama-Nama Guest Rooms is 'n lieflike sandsteenhuis in 'n rustige straat in Vredendal. Dit bied gerieflike verblyf w...
De Lichthuis is 'n eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Vredendal. Dit is die ide...
Ruanda Gastehuis is 1,5 km buite Vredendal geleë en bied gehalteverblyf vir reisigers. Die gastehuis grens aan wing...
Hartland Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf vir 4 gaste langs die R363, net 3 km vanaf Vredendal. Die kothu...
Herdershuisie bied verblyf in 'n selfsorghuis op 'n rustige veeplaas 10 km van Vredendal af. Die hoofslaapkamer he...