Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Mosselbank besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbank.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbank Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mosselbank accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbank akkommodasie

Bladsy 4 - 49 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R1 380
R1 380 R1 173
per nag (plek vir 4)

Hart-se-Punt is ’n ruim, luukse en goed toegeruste selfsorgeenheid 100 m vanaf Paternoster se pragtige strand. Hier...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Vanaf R1 380
R1 380 R1 173
per nag (plek vir 4)

Vanaf R4 500
R4 500 R3 000
per nag (plek vir 8)

Graaitjie is 'n selfsorgvakansiehuis in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Di...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf R4 500
R4 500 R3 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 4)

Harmonie 2 is 'n lieflike grasdakhuis is net 25 m vanaf die strand in die bekoorlike vissersdorpie, Paternoster, aa...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf R2 000
R2 000 R1 333
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

Astrandt 3 is 'n pragtig ingerigte grondvloer-strandkothuis in Paternoster. Dit is net 40 m van die strand af met d...

Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag (plek vir 10)

Lilla's Landing is 'n lieflike dubbelverdieping-strandhuis in Paternoster. Dit is reg op die strand met lieflike se...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf R4 000
R4 000 R2 667
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 8)

Villa Ten is 'n mooi strandfront-vakansiehuis in Paternoster wat met 'n mooi see-uitsig en direkte toegang tot die ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf R3 300
R3 300 R2 200
per nag (plek vir 8)

De Nada is 'n selfsorgvakansiehuis 30 m vanaf die strand in Paternoster, 'n sonderlinge vissersdorpie aan die Wesku...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf R3 300
R3 300 R2 200
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 10)

Driftwood is 'n keurige strandhuis wat op die strand in Paternoster geleë is. Hierdie huis bied slaapplek aan 10 ga...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 10)

Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)

Phoenix 1 is 'n selfsorgkothuis in die pragtige dorpie Paternoster. Besoekers aan Paternoster geniet dit om vir die...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 4)

Vanaf R5 300
R5 300 R3 533
per nag (plek vir 8)

Aqua Blue is 'n Hollandse strandhuis in Paternoster. Die huis het 'n grasdak, 'n onbedekte swembadjie in die binneh...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf R5 300
R5 300 R3 533
per nag (plek vir 8)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem