Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Tinderwood Loop

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinderwood-draai 17, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 069 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

17 Tinderwood Loop is 'n elegante villa op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is op Zimbali Coastal Estate geleë en is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek en spog met 'n pragtige uitsig oor die landgoed en 'n lieflike buitelug-kuierarea met 'n swembad.

Dié villa het lugversorging, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, toonbank met stoele, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n tweede sitarea.

Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Die stoep lei na 'n dek met 'n swembad. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tinderwood-draai 17, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R9 069
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R9 069
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinderwood-draai 17, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52c9ba9c273f0691cf1f70d8b1e2ba96ac5d4dee828b032e2a5946e35f17c360af128b9b13a42555ebb85f86850b3b81b48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 069 per nag (plek vir 8) 17 Tinderwood Loop Zimbali Coastal Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.564755703167 31.186493943517
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem