Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Assegai Rest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Plaas-/Huisreëls:
- Geen musiek of harde geraas nie. Ons waardeer stilte en vrede vir al ons gaste.
- Swembad - aangesien dit 'n gemeenskaplike area is word handreiniger voorsien. Gaste is welkom om die geriewe te gebruik, maar bestuur asb. self die tyd wat gaste (veral as 'n groep) by die swembad spandeer.
- Waterslim - aangesien ons daartoe streef om self-onderhoudend te wees en sover as moontlik onafhanklik van die plaaslike krag- en waterwerke te wees, mors ons nie onnodig ons kosbare water nie. Moet daarom asb glad nie in die swembad duik of die water uitspat nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 295
R3 295 R2 471
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 295
R3 295 R2 471
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 295
R3 295 R2 471
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcbf325a108a6569375497eb84676ae38cbdcd6d2ee15fa43fb095c1437bcea4a747b5571cff833dd0fb7f28c82bee7a0d81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 295 nouVanaf R2 471 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Assegai Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.775954746742 19.982028007507
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem