Cap Du Mont
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Jan 2024 tot 23 Des 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusboulevard 20, Eenheid 10 Cap Du Mont, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 500R2 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cap Du Mont is 'n lieflike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié omgewing bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die goue strand is is ideaal vir seilplank- en vlieërbranderry. Jy kan ook vierwielmotorfietsry, voetslaan en inkopies doen.
Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n see-uitsig, gemaklike sitplek en 'n TV, en lei na 'n balkon met 'n ketelbraai en etenstafel..
Buiten die strande en pragtige uitsig bied Bloubergstrand verskeie trekpleisters en doendinge en is dit naby die middestad. Dit is dus die ideale basis vanwaar jy die Kaapse omgewing kan verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kusboulevard 20, Eenheid 10 Cap Du Mont, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cap Du Mont het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusboulevard 20, Eenheid 10 Cap Du Mont, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom