Goose Valley Eenheid EE4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ricard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Neil B - Apr 2023
Algehele gradering
Rustige seevakansie met lekker rustige, stil verblyf naby aan alles.
Goose Valley Eenheid EE4 se terugvoer
Bly om te hoor julle het jul vakansie en verblyf geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien. Vriendelike Groete van Goose Valley Eenheid EE4.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die N2, Goose Valley Gholflandgoed EE4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom