Inn Excellence
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Sam M - Mei 2024
Algehele gradering
Best business stay.
Johanda B - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en gerieflik.
Louis A - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en vriendelike ontvangs.
Jayson O - Mrt 2024
Algehele gradering
It was adequate to my needs.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Paul M - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Atha S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike ontvangs.
Andre V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag.
Siziwe K - Jun 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Anton S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en skoon.
Anna-marie B - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam genoeg.
Jenslin J - Des 2021
Algehele gradering
It was very peaceful and quiet, I enjoyed it very much.
Kelvin D - Nov 2021
Algehele gradering
When you enter the room you immediately feel comfortable
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Die beste ooit.
Inn Excellence se terugvoer
Baie dankie ons waardeer dit opreg baie en sien uit na u volgende besoek.
Yolandie P - Des 2019
Algehele gradering
Skoon verblyf, maar nie troeteldier-vriendelik nie.
Lees meerInn Excellence se terugvoer
Goeie Middig
Ons vra nederig onverskoning vir U onaangename ondervinding met julle honde.
Ons het dit nie so ervaar nie en daar was geen klagtes geopper met vertrek die volgende oggend nie.
Gedurend Desember het ons baie gaste gehad met troeteldiere , wat meer as eenkeer oor geslaap het wat baie gelukkig was, ons het tot 6 honde van verskillende eienaars op een aand gehad en daar was geen probleme nie.
Ons jong Labrador is absoluut mens en dier vriendelik.
Weer eens jammer vir julle onaangename ondervinding.
Groete Inn Excellence B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 61, De Aar, 7000, Noord-Kaap