Laeveld Bali
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wesley W - Mrt 2024
Algehele gradering
Great!
Madeleine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Al die fasiliteite was van hoogstaande gehalte.
Hendri C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker blyplek, fantastiese mense wat jou tuis laat voel.
Marilise D - Feb 2024
Algehele gradering
Mooiste plek! Vriendelikste gashere, sal vir seker weer by Laeveld Bali gaan bly.
Elma D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Barend P - Nov 2023
Algehele gradering
Puik.
Leon B - Sep 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Karen P - Jul 2023
Algehele gradering
Kamer is baie mooi en nuut. Eienaars van ontvangs tot vertrek is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.
Elize W - Mrt 2023
Algehele gradering
Besonders lekker gekuier, vriendelik ontvang en behulpsaam.
Keith A - Nov 2022
Algehele gradering
Warm and friendly welcome by Mari and a tastefully decorated room.
Marika M - Aug 2022
Algehele gradering
Five star rating for five star accommodation.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suiderkruisstraat 82, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom