Last Word Madikwe
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Area 5, Deel 1 Plaas, Wonderboom, Madikwe, 2840, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R20 720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Last Word Madikwe is in Madikwe, Noordwes geleë en spog met 'n goedversorgde tuin en 'n uitsig oor die ou watergat waar wild besigtig kan word. Daar is groot troppe olifante, leeus, luiperds, buffels, honde en wit- en swartrenosters in die area.
Verblyf is in 5 Klassieke suites beskikbaar wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Al hierdie suites is in die huis en is net 'n paar meter vanaf die gemeenskaplike areas wat met tradisionele Suid-Afrikaanse dekor versier is. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Elke suite het ook 'n privaat stoep, lugversorging en 'n lessenaar.
Gratis WiFi en gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, eetarea, kroeg, gimnasium en 'n sitarea is beskikbaar. Madikwe Bush House bied 'n unieke safari-ervaring en gaste kan 2 daaglikse wildritte neem om die Groot Vyf op te spoor. Die huis bied toegang tot die groen tuine met volop voëllewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Steve Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Area 5, Deel 1 Plaas, Wonderboom, Madikwe, 2840, Noordwes
Sien meer verblyf in Madikwe Wild Reservaat Noordwes
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Area 5, Deel 1 Plaas, Wonderboom, Madikwe, 2840, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom