Paternoster Studio
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 24 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
-
Vanaf
R980R882 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paternoster Studio is 'n sonnige oopplan-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir gaste wat op soek is na die Mediterreense styl wat die hemelblouwaters, witkalkgeboue, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit strande insluit.
Die ateljee is geskik vir 2 gaste en het 'n gekombineerde leef-, kombuis- en slaaparea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatgasstofie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie-vrieskas toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, 'n platskerm-TV en gemaklike sitplek. Die eenheid het 'n dek met ingeboude braaigeriewe.
Gratis WiFi is beskikbaar. Let asb. dat die TV nie aan DStv gekoppel is nie. 'n HDMI-kabel word voorsien en gaste kan hul eie skootrekenaar saambring om op hul eie rekening programme te stroom.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 294
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap