Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sleep in Gordons Bay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Sleep in Gordons Bay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cardi K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cardi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Ek en my man het baie lekker gebly. Baie lekker rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G

Het die baie geniet.

Was baie lekker. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike moerkoffie deur die gasheer self gerooster.

Baie netjies en skoon. Effens klein, maar ons wou net slaapplek kry. Vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten spyte van die min ruimte het ons wel lekker geslaap.

Ons is vriendelik deur die gasheer ontvang. Die kamer is baie klein. Met die dubbelbed en rakkie vir die ketel, borde ens., is daar baie min beweegruimte - veral as jy 2 mense is. Ek sal dit slegs vir 'n enkel persoon aanbeveel wat net 1 of 2 nagte wil oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tossie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar het ons eers die volgende dag verwag.

Slegs oornag, baie klein. Lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colen H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colen H
Saam met vriende

Dit was 'n leka rustige verblyf en die eienaar was baie behulpsaam.

Dit was baie lekker en rustig, en die prys was reg, ons kon vroeër as gewoonlik incheck, en daarvoor is ek baie dankbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Vriendelike ontvangs, rustige omgewing en alles mooi skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shanghai-weg 2, Gordonsbaai, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362e81975e8438757003c388df3eeca15661614ea7718b3ae05bec3365a01472321b9d70a75b293673ac1bae5e0121267138?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 2 Shanghai Way Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.151436299935 18.877055387813
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem