Zwakala River Retreat
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendennis Plaas, Cheerio-weg L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zwakala River Retreat bied verblyf op 'n familieplaas wat hoog teen die Magoebaskloofberge geleë is. Die verblyf is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuur.
Verblyf word op kampeerterreine of in 'n verskeidenheid eenhede gebied, wat elk gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad het. Sommige verblyf-opsies het doelbewus nie elektrisiteit nie en daar word kerslig en lampe gebruik, asook warm water vanuit die donkie-geiser om 'n gesellige atmosfeer te skep. Vir diegene wat elektrisiteit benodig, is alternatiewe opsies beskikbaar. Die Farm House en Barn House het albei krag, asook die nuutgeboude Skandinawies-geïnspireerde Rivier River Cabins.
Daar is 'n bekroonde bierbrouery op die perseel wat natuurlike bier produseer. Die River Spa bied 'n reeks spa-behandelinge wat van egte Suid-Afrikaanse olies en kruie gebruik maak.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Denise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Glendennis Plaas, Cheerio-weg L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Gaste dink Zwakala River Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glendennis Plaas, Cheerio-weg L10, Haenertsburg, 0731, Limpopo