Marula Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Adriaan T - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Pierre E - Jan 2024
Algehele gradering
Rika was gasvry sonder om my privaatheid in te dring. Dis 'n heerlike verblyf.
Merle B - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect stay in Nelspruit.
Christiaan J - Des 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag stop voor 'n lang reis. Geen aircons, so het amper niks geslaap agv.
Marula Self-catering se terugvoer
Hi Christiaan, jammer vir die ongerief. Ons is van plan om binnekort aircons te installeer.
Groete,
Marula Self Catering
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koraalboomlaan 47, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom