Sunset Bay Studio Flat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Katherine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Jo C - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is die beste diens wat 'n vakansieplek nog aangebied het.
Sunset Bay Studio Flat se terugvoer
Baie dankie vir jou gawe woorde, Jo. Ons waardeer dit baie! Dit was 'n plesier om jou ouers te huisves en ons hoop om hulle binnekort weer te sien. Dankie weereens.
Groete,
Marius en Katherine
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robina-weg 2, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18