Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bojanala
Rated 4.3 out of 5 based on 2041 reviews.
"Naby Pretoria en Johannesburg. Brits en Impala Vleismark is naby vir lekker vleis, en Jasmyn Padstal is daar vir groente en vrugte. Baie om te sien en te doen."
"Try book accommodation that's more inland so as to not hear white noise i.e. traffic."
"Dis 'n persoonlike voorkeur en het nie noodwendig iets met die omgewing of aanbiedinge te doen nie, maar vir ons is dit maar oorgekommersialiseer."
"Die oggend was dit net hartseer dat as gevolg van al die hiasinte was die hele uitsig bederf omdat die hele dam toe was daaronder."
"There are a lot of nice and exciting activities and accommodations at a reasonable price in Hartbeespoort."
"Of course, a big yes. Hartbeespoort is one of the beautiful holiday destinations, surrounded by the Magaliesburg mountains for hiking."
"Daar is baie om te sien en te doen, ons gaan gereeld Hartbeespoort toe vir 'n wegbreek-naweek en sal enige tyd weer gaan."
"So much to do if you so choose. Very sad to see all the Hyacinthe in the water that has taken over!"
"Die gebied bied so 'n groot verskeidenheid van gewilde plekke en aktiwiteite vir oud en jonk!"
"Hartebeespoort roads, some are very narrow and one will have to always be on the lookout."