Indien jy Ceres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ceres.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ceres Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ceres accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ceres akkommodasie
Bladsy 10 - 28 lekke plekke om te bly
Country Cottage bied bekoorlike en knus verblyf wat op die eienaar se perseel geleë is in die skilderagtige dorp, T...
Annie's HideAway bied gerieflike gasteverblyf in ’n privaat kamer met ’n aparte ingang en parkeerarea. Dit is in ’n...
Fonteintjiesberg Cottage is net buite Worcester teen die Waaihoekberge. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige we...
Bergsicht Town Cottages is geleë in die pragtige dorpie Tulbagh, 'n skrale 120 km vanaf die Moederstad. Hierdie ver...
Wittedrift Manor House is 'n gastehuis in 'n indrukwekkende Kaaps-Hollandse huis in die middel van Tulbagh, net 'n ...
The African Tulip Guesthouse is in 'n pragtige tuin met volop voëls in Tulbagh. Tulbagh is 'n versteekte juweel waa...
K&D's Plek bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Tulbagh. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende en die v...
EpiStay bied galery-tipe verblyf in Tulbagh se beroemde Kerkstraat, met restaurante en museums sommer op die drumpe...
Khalas is in die historiese dorpie Tulbagh geleë. Die huis word omring deur die asemrowende Witzenberge. Die koth...
Big Sky Villa is in die hartjie van Tulbagh geleë en is stapafstand van die middedorp af. Tulbagh is veral bekend v...