Indien jy Elandsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Elandsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elandsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elands Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Elandsbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 24 lekke plekke om te bly
Albatros Unit 4 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus slegs 2,5 u...
Albatross No 8 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Die eenheid is in '...
Happi Stay is 'n knus selfsorg-eenheid wat deel van die eienaar se huis is, maar sy eie ingang het. Die huis is aan...
Silver Knights is in die klein Weskusdorp Lambertsbaai. Dit is net 40 m van die rotsagtige seefront af. Verblyf is ...
Klaas Betjie Holiday Cottage is in Lambertsbaai geleë. Dié klein vissersdorpie in die Wes-Kaap is sowat 280 km van ...
Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restauran...
Bokkomblommetjie is 600 m van die strand af en net 400 m vanaf verskeie winkels en restaurante. Bokkomblommetjie bi...
Shalom is 'n ruim selfsorgeenheid wat op die eienaars se perseel in Lambertsbaai geleë is. Hierdie rustige vissersd...
White Sands Guesthouse is in Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in die middedorp. Daar is 6 kamers en e...
Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel ...