Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oudtshoorn
4.6/5

Lees regte resensies van Oudtshoorn van 1685 geverifieerde gaste.

Indien jy Oudtshoorn besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oudtshoorn.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oudtshoorn Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oudtshoorn accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oudtshoorn akkommodasie

Bladsy 8 - 151 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Ravenscliff White House bied 'n wegbreek met 'n outentieke Klein-Karoo-bekoring in Oudtshoorn. Hierdie ruim tweesla...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Pepper Tree Self Catering is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby ver...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Ravenscliff Self-catering is in 'n residensiële buurt in Oudtshoorn. Gaste in hierdie verblyf deel die swembad met...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense

Mayfair Farm Cottages is aan die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn. Die kothuise is o...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)

Mandisa's Rest is in Oudtshoorn, 'n dorp in die Klein Karoo in die Wes-Kaap wat bekend is vir volstruisplase. Dit i...

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Karoo-Palet bied selfsorg-eenhede en kamers in die Klein Karoo. Daar is slaapplek vir 6 mense. Die selfsorgwoonst...

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)

Africa Inn is 'n chalet op 'n plaas wat 220 hektaar groot is. Dit is net 8 km buite Oudtshoorn en is buitesig wegge...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)

Vanaf
R2 870
per nag, vir 2 mense

Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n unieke bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Die plaas is op ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R2 870
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense

El Dorado 29 is 'n moderne selfsorghuis in die veilige El Dorado Village-kompleks, in die bekende volstruishoofstad...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 750
R1 750 R1 400
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R790
per nag, vir 4 mense

Tokka-Tokka is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 mense in Oudtshoorn. Hierdie eenheid het ’n privaat ingang en b...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 4 mense

Wanneer jy dink aan Oudtshoorn, is een van die eerste twee dinge wat by die meeste van ons se gedagtes opspring sekerlik volstruise en die jaarlikse Klein Karoo Nasionale Kunstefees. Maar die Volstruis-paradys bied baie meer as net dit. Die dorp het werklik iets vir almal se smaak, van 'n pragtige bergpas...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem