Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
Bladsy 5 - 69 lekke plekke om te bly
Anemoi on Route 44 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis in Pringlebaai. Die hoofstrand en strandmeer van die Buffelsrivi...
Sand Banks bied gerieflike verblyf aan 'n groot groep van 12 gaste in 'n selfsorghuis op Pringlebaai se strandfront...
Seeperdjie is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pringlebaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ge...
The Lemmer House bied gasteverblyf in Pringlebaai op die Walvisroete. Dit spog met 'n pragtige uitsig op die Kaapst...
Salt is 'n pragtige, helder en lugtige vakansiehuis met 'n boheemse-tema in die hartjie van Pringlebaai. Dit is ide...
Protea Cottage het 'n omheinde tuin en is teen die berg in Pringlebaai op 'n stil perseel geleë. Die kothuis het '...
Our Happy Place is in Pringlebaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is naby winkels e...
Leah's View is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis met 'n see-uitsig in Pringlebaai, net 'n entjie vanaf die strand ...
Ambleside on Pringle Bay bied selfsorg- en oornagverblyf in die lieflike kusdorpie genaamd Pringlebaai, net 90 minu...
Tranquillity Heights is 'n moderne en ten volle toegeruste selfsorghuis in Pringlebaai op 21 hektaar vol ongerepte ...