Indien jy Pringlebaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pringlebaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pringlebaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pringle Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pringlebaai akkommodasie
Bladsy 6 - 70 lekke plekke om te bly
Tranquillity Heights is 'n moderne en ten volle toegeruste selfsorghuis in Pringlebaai op 21 hektaar vol ongerepte ...
Square Sea Cottages is in Pringlebaai geleë en bied verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit...
Villa Marine Guest House is 'n toevlugsoord vir gaste wat wil walviskyk. Dit is in die rustige Pringlebaai Natuurbe...
Sones Summer House is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 10 in Pringlebaai. Die huis is net 500 m van die strand af....
Salt is 'n pragtige, helder en lugtige vakansiehuis met 'n boheemse-tema in die hartjie van Pringlebaai. Dit is ide...
Bliss on the Bay is 'n ruim selfsorghuis in die Brodie Link Natuurreservaat in die buitewyke van Pringlebaai in die...
Ocean Spirit is 'n lieflike strandhuis in die pragtige kusarea van Pringelbaai. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die...
Fabre House is 'n ongekunstelde strandhuis in George-weg in die hartjie van Pringlebaai. Hierdie huis spog met 'n p...
Cypress Apartment is 'n ruim selfsorgvakansiewoonstel wat op die boonste verdieping van die eienaar se huis in Prin...
Sand Sleepers is ’n ruim dubbelverdiepinghuis wat slaapplek aan 8 gaste bied in Pringlebaai. Die huis bied maklike ...