Indien jy Thabazimbi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Thabazimbi.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thabazimbi Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thabazimbi accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Thabazimbi akkommodasie
Bladsy 5 - 47 lekke plekke om te bly
Komma Nader Guesthouse is net 10 km buite Thabazimbi geleë en bied gerieflike verblyf in die hartjie van die Bosvel...
Lethabong Lodge is 'n eko-vriendelike lodge in die ongerepte 700 ha-wildernis naby die majestueuse Waterberge en Th...
The Seed Pod Campsite is op ’n plaas aan die suidelike kant van Marakele Nasionale Park, ongeveer 20 km vanaf Thaba...
Pumzika Game Farm is 'n lodge op 'n wildplaas in Thabazimbi. Die lodge het 3 chalets wat elkeen sy eie ingang het...
Pilgrims Rest Camp Site is op 'n plaas in Thabazimbi en bied 'n rustige wegbreek in die natuur. Dit is langs Marake...
Die Marakele Nasionale Park is in die hartjie van die Waterberge geleë en soos sy Tswana naam lui, het dit 'n "plek...
Mexicano Guest Rooms is ongeveer 7 km vanaf Thabazimbi en bied gerieflike verblyf met lieflike uitsigte oor die omg...
Agterberg Selfsorg is ongeveer 25 km vanaf Thabazimbi in Limpopo. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vri...
Riecor Guest Farm is tussen Koedoeskop en Thabazimbi. Dit is in die hartjie van 'n groep plase wat saad produseer e...
Griffons Bush Camp skuil in 'n "amfiteater" hoog in die Waterberg. Dié eksklusiewe, privaat boskamp bied 'n rusti...