Verified Reviews
Vanderbijlpark
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Vanderbijlpark
Rated 4 out of 5 based on 129 reviews.
"Heeltemal te veel slaggate! Maar ons familie is daar en dis al hoekom ons daar heen gaan."
"Ongelukkig is die paaie werklik sleg, die paaie is vol slaggate. As gevolg van die reën kon ek dit nie mooi sien nie en het bietjie skade aan my motor opgedoen."
"Ek was aangenaam verras met Vanderbiljpark. Dis 'n mooi, luukse omgewing. Gastehuise ruim en smaakvol."
"Die dorp is verskriklik verwaarloos. Dink Refentse het dalk 'n punt beet as hy sing oor "vuil Vanderbijl"."
"It will be awesome to find more restaurants and venues for day visitors along the river."
"It's a beautiful, quiet place, with lot of entertainment areas for young and old."
"Dit was die eerste keer wat ek daardie area besoek het en ek glo dat daar baie plek vir groei is. Ek sal dit n 4-ster-gradering gee."
"Ons was vir 'n troue uitgenooi. La Vita was 10 minute weg en der halwe het ons Van der Bijl Park gekies."
"Vaal Mall is great en daar is natuurlik die rivier, maar ek het nie gekom vir vakansie nie. "
"Vanderbijlpark is a nice place to visit and there's a lot of entertainment."