@ Mamma's Guesthouse
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
@ Mamma's Guesthouse is in Brandwag, Bloemfontein, en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir besigheidsreisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby verskeie resturante en winkels.
Verblyf word in 4 kamers met lugversorging gebied. Al die kamers het gemaklike beddens asook en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad.
Elke kamer het sy eie privaat ingang, WiFi, 'n TV met DStv, 'n yskassie, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.
Na 'n lang dag kan gaste ontspan met 'n koppie koffie in die pragtige tuin. Daar is veilige parkeerplek en sekuriteitskameras op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mathys Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kaptein Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink @ Mamma's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Brandwag Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat