@ The beach
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Uviwe F - Apr 2024
Algehele gradering
Good stay at The Aston's.
John M - Apr 2024
Algehele gradering
Relaxed, amazed, breathtaking view, friendly neighbors.
Yolandi S - Mrt 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed stay.
Cobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige see uitsig welkome ontvangs.
Kaylin R - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable and stress free.
Chante M - Jan 2024
Algehele gradering
Kuier saam was lekker.
Yolandi E - Jan 2024
Algehele gradering
It was a very pleasant getaway. I will highly recommend it.
Rudolph V - Jan 2024
Algehele gradering
Ongerieflik.
Lees meer@ The beach se terugvoer
Goeie dag Rudolf
Ek is baie verbaas dat jy my akkommodasie ongerieflik gevind het.
My ander gaste is baie tevrede met my gerieflike en netjiese akkommodasie wat letterlik 'n paar tree van die strand af is en met die pragtige see-uitsig en swembad in die kompleks.
Ek stel voor dat jy in die toekoms seker maak dat jy 'n 5* akkommodasie bespreek. Ek kon ongelukkig nie aan jou versoek voldoen om laat middag eers uit te boek sodat julle in my woonstel kon wag vir julle vlug terug huis toe laat die aand nie, aangesien ek ander gaste gehad het wat dieselfde dag inboek.
Sterkte met jou volgende bespreking.
Sadeck M - Des 2023
Algehele gradering
The place was in the perfect location with good views and close to all amenities.
Elre V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige woonstel met al die nodige geriewe.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shearwater-rylaan 17, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap