33 Longifolia
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
André Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Susan B - Mei 2024
Algehele gradering
What a lovely comfortable stay. We felt right at home. Thank you again!
33 Longifolia se terugvoer
Thank you, Susan, for the kind remarks. It was a pleasure hosting you. I hope to see you again in the future.
Regards
André
Johannes P - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik, veiligheid, uitstekende waarde vir geld.
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie Johannes vir die positiewe terugvoer. En weereens dankie vir julle hulp. Dit was nogal 'n ervaring wat ons gedeel het.
Ek sien uit na 'n volgende kuier.
Groete
André
Mariette S - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek en lekker oorgeslaap!
33 Longifolia se terugvoer
Baie dankie Mariette. Jy was 'n ideale gas en ek sien uit daarna dat jy volgende keer bietjie langer gaan kuier.
Groete
André
Chris K - Mrt 2024
Algehele gradering
A visit from the owl outside our window was an added bonus.
33 Longifolia se terugvoer
Thank you, Chris. It was nice having you. I trust the surgery was successful. Enjoy your trip to Namibia.
Regards,
Andre
Susan T - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
33 Longifolia se terugvoer
Hi Susan,
Baie dankie vir die gunstige resensie. Ons waardeer dit opreg. Onthou om gerus weer vir ons te kom kuier. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.
Groete
André
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longifolia-weg 33, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap