59 on Ray
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-singel 59, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 600R1 067 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
59 on Ray is 'n selfsorg-vakansiehuis in Britanniabaai en net 200 m se stap vanaf die strand waar dolfyne dikwels te sien is.
Die huis beskik oor 2 stylvolle slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die gesinsbadkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en yskas-vrieskas in die motorhuis. Die kombuis lei na 'n ruim leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Die braai-area is perfek vir 'n gesinsbraai en het 'n uitsig oor die park.
Die voordeur lei na 'n beskutte stoep met 'n vuurput. Die eiendom word met 'n alarm beveilig en daar is parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ray-singel 59, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Golden Mile St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray-singel 59, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom