64 Atlantic Drive
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Gary W - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Melany M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike omgewing vir 'n rus kans met 'n veilige plot.
Johan G - Mrt 2024
Algehele gradering
Tranquil, relaxing, beautiful.
Johan S - Feb 2024
Algehele gradering
Luileker rustig wielspaken!
Cinta V - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek verblyf met alles en nog meer wat jy moontlik kan benodig.
Lees meerKelvin S - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Rene Carmen J - Jan 2024
Algehele gradering
Just amazing.
Melissa S - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met die beste gashere. Sal definitief weer teruggaan.
Hilda-mart M - Jan 2024
Algehele gradering
Yzerfontein is pragtig en 64 Atlantic Drive sien ons beslis weer! Heerlik!
Nelia F - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, wonderlike verblyf.
Lia V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier met alles wat jy nodig het.
Azaria H - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing, relaxed, beautiful views.
Lilian P - Nov 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Anita D - Sep 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Blanche K - Apr 2023
Algehele gradering
It was fabulous.
Madale L - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Johan A - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik, die weer het ons net so bietjie gepooitjie.
Pacel Z - Feb 2023
Algehele gradering
My family and I enjoyed spending the weekend at the address above.
Alan T - Feb 2023
Algehele gradering
Really enjoyed it for a weekend getaway, friendly and helpful hosts.
Charlotte C - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome accommodation. Very kind host. Coffee, sugar and tea available for our use. Place were spotlessly clean. Beds comfortable. Everything you need in your household we found there.
Mathilda E - Jan 2023
Algehele gradering
Gemaklik, rustig met als wat jy nodig het.
Gerswin C - Okt 2022
Algehele gradering
Die plek is netjies en die eienaar is vriendelik en behulpsaam.
Michelle L - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Francois A - Sep 2022
Algehele gradering
Baie veilige en netjiese plek om weg te breek vir 'n vakansie.
Frieda D - Sep 2022
Algehele gradering
So lekker hier oorgebly!
Alzita R - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic place.
Jacques D - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is werklik 'n lekker plekkie met als wat jy nodig het.
Arnold V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was perfek vir ons behoeftes.
Lizanne H - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.
Andrea D - Mei 2022
Algehele gradering
Awesome, relaxing and refreshing.
Maryna B - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Gerrit A - Apr 2022
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan bly.
Yvonne D - Mrt 2022
Algehele gradering
Everything was fantastic.
Maxi S - Mrt 2022
Algehele gradering
Regtig lekker gerus. Rustig en mooi area. Kon nie vir beter vra nie.
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Regtig lekker gekuier in 'n skoon, pragtige plekkie.
Elsa R - Feb 2022
Algehele gradering
Puik.
64 Atlantic Drive se terugvoer
Elsa, baie dankie vir positiewe resensie.
Dit word opreg waardeer. Indien julle deur die week kosteloos wil kom oorbly in kothuis, is julle baie welkom. Julle was wonderlike gaste. Laat weet net betyds sodat ons datum kan bevestig.
Groete
Johan en Cornelia.
Verdine W - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties! As ons kon, sou ek die naweek weer wou oordoen.
Renee W - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Gideon N - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë met baie vriendelike eienaars!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Atlantic-rylaan 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap