Acacia Home
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op Die Oewer 7a, Horseshoe Area, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Acacia Home is 'n lieflike huis in die hartjie van Graaff-Reinet en is sowat 15 km vanaf die Vallei van Verlatenheid en 12 minute se stap vanaf Graaff-Reinet se treinstasie wat dit ideaal maak vir gaste wat die area wil verken.
Die gastehuis bied 'n keuse tussen 'n Comfort-koninginkamer of 'n Koningkamer wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n koninggrootte-bed in die Koningkamer. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, Nespresso-masjien en 'n lessenaar in. Daar is ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Hierdie kamers het óf 'n berguitsig óf 'n uitsig oor die tuin.
In die somer word ontbyt in die binnehof bedien, maar in die winter is daar 'n eetarea binne. Gaste het ook toegang tot die pragtige tuin met 'n swembad en sonstoele.
Die ligging van die verblyf is sowat 16 minute se stap vanaf die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1 km vanaf die Graaff-Reinet se Museum vir Millitêre geskiedenis en 6 km vanaf die Graaff-Reinet Gholfklub.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
- Portugees
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Op Die Oewer 7a, Horseshoe Area, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Acacia Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op Die Oewer 7a, Horseshoe Area, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom