Alkantmooi
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alkantmooi in Bettysbaai bied gehalte-verblyf aan 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dit is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Daar is ook gratis WiFi.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renate Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Alkantmooi het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap