Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 R345 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Studio is 'n klein vakansie-ateljeewoonstel in 'n veilige privaat huis in Ferreira Town, Jeffreysbaai en bied slaapplek aan 2 gaste wat oornagverblyf soek.

Die ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die badkamer en slaapkamer is oopplan.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n ketel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Buite is 'n klein ingeslote stoep met meubels waar gaste kan ontspan.

Daar is ook 'n buitestort met warm water wat gaste kan gebruik om die sand af te was wanneer hulle vanaf die strand terugkeer en die wêreldbekende Supertubes-strand vir branderplankry is net 'n paar meter ver.

Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Aloe Studio
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aloe Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
R690 R345
per nag (plek vir 2)
Vanaf R690
R690 R345
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6164fbfbfa8c5c7e534f07c5cb38d8af7b6eca05e4e3f4b3b72667546f120c20d36214bf57e0eceb0ed6af36232c4388a282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R345 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 18 Flame Crescent Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0323889 24.9321844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem