Supertubes Apartment
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R570 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Supertubes Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in Ferreira Town, Jeffreysbaai. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op soek na rustige verblyf.
Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is nog 2 enkelbeddens op die tussenvloer wat ideaal is vir kinders.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en ontbythoekie toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die woonstel het genoeg stoorspasie en 'n stoep met 'n Weber-braai, en is naby die strand, Supertubes, restaurante en winkels.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Supertubes Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flame-singel 18, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom