Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ashaanas

Simplicity Geriefskamer
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die knus kamer is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, seep en sjampoe word voorsien. 'n Slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Let asb. dat die kamer nie selfsorggeriewe het nie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste mag nie in die eenhede of in die onderdakparkeerplek rook nie.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum gehou word tussen 22:00 en 06:00.
Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Die eenhede word nie gedurende verblyf skoongemaak nie.
Hout vir die vuurput is teen ekstra koste beskikbaar. Houtskool, vuuraanstekers en hout vir braai is teen ekstra koste beskikbaar.
Let asb. dat Simplicity Geriefskamer nie 'n selfsorgeenheid is nie. Die voorbereiding van kos word nie hier toegelaat nie, en eetgerei sal op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elegance Gesin-suite
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die gesin-suite bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind (teen 'n ekstra koste) en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n instap-stort, toilet en dubbelwasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoeltjies. 'n slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste mag nie in die eenhede of in die onderdakparkeerplek rook nie.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum gehou word tussen 22:00 en 06:00.
Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Die eenhede word nie gedurende verblyf skoongemaak nie.
Hout vir die vuurput is teen ekstra koste beskikbaar. Houtskool, vuuraanstekers en hout vir braai is teen ekstra koste beskikbaar.
Let asb. dat Simplicity Geriefskamer nie 'n selfsorgeenheid is nie. Die voorbereiding van kos word nie hier toegelaat nie, en eetgerei sal op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Serenity Deluxe Studio
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Die Studio bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n kaggel en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, seep en sjampoe word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie-oondjie, mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tweesitplekrusbank en 'n tafel met 2 stoele. 'n Slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste mag nie in die eenhede of in die onderdakparkeerplek rook nie.
Geraasvlakke moet tot 'n minimum gehou word tussen 22:00 en 06:00.
Ontbyt en aandete is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.
Die eenhede word nie gedurende verblyf skoongemaak nie.
Hout vir die vuurput is teen ekstra koste beskikbaar. Houtskool, vuuraanstekers en hout vir braai is teen ekstra koste beskikbaar.
Let asb. dat Simplicity Geriefskamer nie 'n selfsorgeenheid is nie. Die voorbereiding van kos word nie hier toegelaat nie, en eetgerei sal op versoek voorsien word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 19, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd50aa30c5967590e46c3f1c27244b024da63126a15d71974b3551bbe77db6a58a1e30bb0bd46f1d123c919f795c1c697c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 19 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.518652176481 28.418122529984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem