Avondrust Guest House
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Avondsrust Guest House is in die hartjie van Graaff-Reinet. Hierdie gastehuis is in 1911 gebou. Dié Karoo-dorpie is die tuiste van ongeveer 200 nasionale monumente en om elke hoek en draai is daar 'n stukkie geskiedenis om te verken. Avondrust Guest House is naby al Graaff-Reinet se winkels, museums en restaurante geleë.
Die verblyf word in individueel-versierde kamers gebied wat elkeen 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang na die tuin het. Al die kamers is is ruim, privaat en gerieflik ingerig.
Gaste kan in die groot swembad baljaar terwyl hulle die berguitsig bewonder. Daar is ook 'n tuin, kinderarea, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wilfred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink Avondrust Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somerset-straat 40, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom