Lamberts Bachelor
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Elmare Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 97
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Alida A - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspanne atmosfeer.
Carel T - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvrou baie hulpvaardig.
Ollie O - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Lamberts Bachelor se terugvoer
Dankie vir jul resensie. Daar was mos darem 'n gasstofie met ketel, indien die elektriese ketel dalk nie sou werk nie. Die mikrogolf is mos darem ook beskikbaar vir ietsie gaarmaak of verhit.
Op die webwerf word duidelik aangetoon dat dit 'n Bachelor is met 'n koffiestasie en ook dat daar nie TV beskikbaar is nie.
Mense bespreek soms sonder om mooi te lees wat eenhede insluit.
Schenda V - Jan 2024
Algehele gradering
Waarlik troeteldier vriendelik!
Bettie S - Jul 2023
Algehele gradering
Excellent.
Ledine B - Mrt 2023
Algehele gradering
Was rustig gewees, dierekinders kon saamgaan.
Craig L - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, sien weer einde van die jaar.
Lamberts Bachelor se terugvoer
Ons is baie bly dat jul lekker gekuier het by Lamberts Bachelor. Julle is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spence-straat 7, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap