Bethesda Mountain Lodge
Kry 45% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R513 Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
-
Vanaf
R1 095R602 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bethesda Mountain Lodge beskik oor 2 bekoorlike kothuise in De Wildt, 14 km vanaf Hartbeespoort en 20 km vanaf Pretoria. Die kothuis bied verblyf met gratis parkeerplek en toegang tot staproetes met berguitsigte en dit is ideaal vir voëlkykers, stappers en natuurliefhebbers.
Elke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke.
Die kothuis het 'n onderdakstoep met 'n swaaistoel en 'n braai-area wat tussen hoë bome geleë is. Die Magaliesbergpiek is maklik vanaf die gemerkte staproetes op die plaas bereikbaar en spog met 'n skouspelagtige uitsig oor Hartbeespoortdam van bo af.
Lanseria Lughawe is die naaste lughawe en sowat 40 minute se ry vanaf die kothuis. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Wieg van die Mensdom wat 3 km ver is, Ann van Dyk Cheetah Centre wat 5 km ver is, Elephant Sanctuary Hartbeespoort wat 19 km ver is, Hartbeespoort Dam Snake and Animal Park wat 16 km ver is, die Aerial Cableway Hartbeespoort wat 13 km ver is, Hartbeespoortdam wat 14 km ver is, die Chameleon Village wat 16 km ver is en Sun City wat 110 km ver is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jadene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- R513 Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
- Gaste dink Bethesda Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schietfontein Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R513 Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes