Blue Jay Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blue Jay Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in Hazyview. Die lodge is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede te verken en dit is 10,4 km vanaf die Phabeni-hek van die Krugerwildtuin.
Verblyf is beskikbaar in 1 Luukse Selfsorgsuite en 4 Luukse Koningsuites. Elke suite het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie met voorraad, drankie-skinkbord, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n plafonwaaier, badkamerjasse, 'n haardroër, linne, muskietnette en 'n privaat dek.
Vir die gaste wat op 'n B&B-basis bly, word 'n heerlike ontbyt in die hoofeetarea of op die hoofstoep bedien. Gaste kan in die randvloeiswembad swem, 'n drankie geniet en na die voëls in die omgewing kyk. Verder is daar gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Blue Jay Lodge is 53 km vanaf God's Window, Blyderivierspoort en Sabie en 58 km vanaf Pelgrimsrus.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Jay-singel, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18