Botterboom Campsite
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R775 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Botterboom Campsite is in Barrydale, 'n dorp wat aan die Overberg- en Klein-Karoo-streke in die Wes-Kaap grens. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie kampeerplek het 'n tent wat reeds opgeslaan is en 2 enkelbeddens. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Daar is plek vir nog 'n tent indien meer gaste wil bespreek. Die privaat badkamer het 'n stort en die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof en yskas toegerus. Daar is 'n braai-area en sonkrag vir die ligte en om klein toestelle mee te laai. Stortwater word deur 'n houtdonkie verwarm.
Die verblyf is naby plaaslike geriewe en toeristebestemmings. Gaste kan voetslaan, fietsry, die berg-uitsig inneem en die sonsopkomste en sonsondergange geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Cerise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Roete 62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap