Casa Blanca
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 800R2 533 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Casa Blanca is 'n moderne selfsorghuis in Pringlebaai. Dit is die ideale opsie vir 'n naweekwegbreek vir vriende of 'n gesin en die huis spog met 'n swembad.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders en gaste gebruik die vierde badkamer met 'n bad.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Dit lei na die etenstafel met sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai. Dit lei na die houtdek met 'n swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 91
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pringlebaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William-weg 1086, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom