De Akker Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Hermien E - Apr 2024
Algehele gradering
Die beste in die kontrei.
Izelle D - Mrt 2024
Algehele gradering
Luuksheid in die oortreffende trap!
Katrin W - Feb 2024
Algehele gradering
The perfect place - quiet, well equipped, clean and super friendly hosts.
De Akker Cottages se terugvoer
Thank you so much. It was wonderful to have you visit us. We hope you have returned home safely. We look forward to seeing you again soon.
Greetings,
De Akker
Trudie
Kyle V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
De Akker Cottages se terugvoer
Thank you, Kyle! Have a great 2024.
Venessa J - Des 2023
Algehele gradering
Blown away.
De Akker Cottages se terugvoer
Thank you, Vanessa. Nice to meet you and your family.
Olive G - Nov 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar gaan bly, kon gaan stap het op die plaas.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Olive
Seënwense vir jou
Groete
De Akker cottages
Jean M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer, soos op 'n plaas gevoel.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Jean seënwense vir julle
Groete
Annelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Silwerskoon met aandag aan detail in 'n pragtige omgewing.
Lees meerElsabe V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
De Akker Cottages se terugvoer
Dankie Elsabe
Seënwense vir jou
Johan M - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties. Het so lekker in julle baie mooi huisie gebly.
Jean L - Sep 2023
Algehele gradering
Jy kan doodgewoon nie meer verwag nie.
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig en romanties.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Johan. Seënwense vir julle.
Ruben D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en stylvol!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Rudi. Seënwense
De Akker
Corline C - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Thea V - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly, clean, restful.
De Akker Cottages se terugvoer
Seënwense vir julle
Groete
Koos D - Jun 2023
Algehele gradering
Die beste wat ek nog ooit gekry het.
De Akker Cottages se terugvoer
Koos
Baie dankie
seënwense vir julle!
Groete
Jaco M - Apr 2023
Algehele gradering
Die rustigheid vanself waar jou siel kan rus.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Jaco. Seënwense vir julle. Groete. De Akker
Christine B - Apr 2023
Algehele gradering
Wow!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Christene was ons voorreg !
Seënwense vir julle
Groete
Nicolette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit is rustig, ontspannend en baie gerieflik.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Nicolette, moet sê die donkies laat mens ontspan.
Baie seën vir julle.
Groete
De Akker
Ben O - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan en die geselskap van die Donkeys baie geniet.
Hermien E - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, vrek warm in die Noord-Kaap.
Adel B - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en vreedsaam!
De Akker Cottages se terugvoer
Dit was 'n groot plesier. Groete. De Akker
Burrie G - Jan 2023
Algehele gradering
'n Baie netjiese gastehuis in 'n rustige atmosfeer.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Burrie. Seënwense vir julle.
Carinie V - Jan 2023
Algehele gradering
Die plek mooie goed versorg en vriendelike, behulpsame diens.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Carine. Seënwense vir julle.
Elzette F - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig met mooi uitsig.
Ezmarelda R - Jan 2023
Algehele gradering
Uitgerus vir die nuwe jaar.
Liesl V - Des 2022
Algehele gradering
Veilig, pragtig, uiters gemaklik, vreedsaam, vriendelike eienaars.
Willie V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Super skoon.
Robert V - Des 2022
Algehele gradering
Friendly, comfortable with lots of space.
Gary V - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Ronel T - Des 2022
Algehele gradering
Unieke stukkie hemel in Keimoes.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie, Ronel. Jy dit so mooi saam gevat. Seënwense vir julle. Groete, De Akker
Ina B - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n plaasatmosfeer.
De Akker Cottages se terugvoer
Ina, baie dankie. Baie seën vir julle.
Groete,
Trudie
Marnus D - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en rustige atmosfeer.
De Akker Cottages se terugvoer
Marnus baie dankie seënwense vir julle
Groete
Trudie
Alna D - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende toegeruste eenheid. Rustige atmosfeer, sal dit definitief aanbeveel.
Anita C - Sep 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ondervinding in pragtige natuurskoon.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Anita seënwense vir jou
Imelda A - Jul 2022
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Andre A - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Ons sal weer daar oorbly.
Lees meerHennie B - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend, sal altyd hier kom bly as ek in Keimoes is.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Hennie
Seënwense vir julle
Groete
Mariette C - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi netjiese verblyf. Stil en rustig.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Mariette seënwense
Sanelle L - Jan 2022
Algehele gradering
Hartsplek.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Sanelle
Seënwense jul altyd welkom
Groete
Lynette J - Jan 2022
Algehele gradering
Super.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Lynette
Seënwense vir julle
Louis C - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, uitsonderlike aandag aan detail, pragtige dekor, lekker plonspoel vir afkoel.
De Akker Cottages se terugvoer
Dankie Louis seënwense vir julle !
Groete
Marisha S - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, mooi en veilig.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie. Seënwense.
Jan S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Yolanda D - Des 2021
Algehele gradering
Ek was uit die veld geslaan!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie.
Jc D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie seënwense vir julle.
Stephanus V - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige plek.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie, Stephanus.
Seënwense vir julle.
Adri C - Sep 2021
Algehele gradering
Net die regte rus plek na 'n lang dag op die pad!
De Akker Cottages se terugvoer
Hannes baie dankie seën vir julle
Filistea N - Aug 2021
Algehele gradering
Ek sal die verblyf aanbeveel.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie! Seënwense vir julle.
Maretha V - Aug 2021
Algehele gradering
Ek sou graag meer tyd hier wou spandeer. Die plek is pragtig en goed baie geleë. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Maretha
Baie seën vir julle
Groete
Trudie
Helmien A - Aug 2021
Algehele gradering
Oase in die droë winter.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie, Helmien! Seen vir julle.
Thomas M - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer - kan nie beter.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie! Seënwense vir julle.
Tinus T - Jul 2021
Algehele gradering
Trudie was gasvry en ons het die plaaswerf baie geniet.
De Akker Cottages se terugvoer
Seënwense vir julle.
Douglas D - Jun 2021
Algehele gradering
Wish we could have stayed longer.
De Akker Cottages se terugvoer
Thank you so much Douglas.
Anine S - Mei 2021
Algehele gradering
Tien uit tien!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Anine,
Seënwense vir jou sien uit na jou volgende besoek.
Groete,
Trudie.
Anna-marie B - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie, seënwense
Mariana E - Mei 2021
Algehele gradering
Opbouende kritiek.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie ons skenk aandag aan die stort deur. 'n Dag en nag lig is permanent aan wat voorsiening maak vir lig buite en op trap. Dit word wel afgesit binne in die chalet, glo dat u dit per ongeluk afgesit het.
Baie dankie vir terugvoer.
Seën vir U.
Groete
Die Akker
Zanne-marie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend mooi, ons verwagtinge was oortref.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Zanne-mare seën vir julle
Johan B - Feb 2021
Algehele gradering
Baie rustig op die plaas.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Johan, seënwense vir julle.
Jan J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorslaap met alles wat nodig is.
De Akker Cottages se terugvoer
Dankie Jan, seën vir julle.
Anmar S - Des 2020
Algehele gradering
Fantastic.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Anmar! Seën vir die jaar
Henho K - Des 2020
Algehele gradering
Very cozy and well equipped venue. Will visit again!
De Akker Cottages se terugvoer
Henho
Thank you.
Adri O - Okt 2020
Algehele gradering
Smaakvolle verblyf
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Adri,
Seënwense vir julle.
Frik V - Sep 2020
Algehele gradering
Absoluut amazing!
De Akker Cottages se terugvoer
Dankie Frik
Seënwense vir jou
Pieter V - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging, mooi natuur, gerieflike akkommodasie.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie, Pieter, Seënwense vir jou .
Annette B - Aug 2020
Algehele gradering
Convenient, clean and comfortable.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Anette.
Herman R - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker en so rustig!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Herman en familie was lekker om jul te ontmoet.
Rihan L - Des 2019
Algehele gradering
Goed geleë met alles en meer wat mens verwag van oornag-akkommodasie.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Rihan. Was lekker om julle te ontmoet hoop ons sien gou weer.
Groete
Die Akker
Jacobus H - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit na 'n volgende keer.
Groete,
Die Akker Guest House
Dirk V - Mei 2019
Algehele gradering
Very peaceful, clean and safe place on a Karoo farm on the Orange river.
De Akker Cottages se terugvoer
Thank you, Dirk, you always welcome!
Warm regards.
Iselle C - Apr 2019
Algehele gradering
What a lovely little gem.
Pieter J - Apr 2019
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plekkie.
Yolandie H - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gerus in 'n pragtige omgewing.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Yolandi.
Francois L - Aug 2018
Algehele gradering
'n Vyfsterverblyf.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Francois, seënwense vir julle, was lekker om te ontmoet.
Groete,
Die Akker
Katrien V - Aug 2018
Algehele gradering
Value for money. Fully equipped accommodation.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Katrien seënwense vir julle.
Mariette H - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly in pragtige verblyf!
Alrina F - Jun 2018
Algehele gradering
Volpunte vir gerief, aandag aan detail en klein ekstras wat jou spesiaal laat voel.
Lees meerDe Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jul terugvoer. Dankie dat jul die klein goedjies raak sien. Seënwense vir julle, ek hoop om jul vinnig weer te sien.
Groete
Die Akker
Hanli Venter V - Mei 2018
Algehele gradering
Sprankel skoon. Perfek versorgde oopplan-gasteverblyf in plaasopstal se rustige, stil tuin, naby dorp.
Arthur Dirk P - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut geen beter plek in Keimoes omgewing nie.
Marthie B - Feb 2018
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra om ons reis na die Kgalagadi te begin nie.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Marrtie seënwense vir julle vorentoe.
Etienne H - Feb 2018
Algehele gradering
Ons gunsteling plek, verreweg, op pad na die Kgalagadi. Uitstekend in alle opsigte!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Ettiene en Geraldine seënwense vir julle.
Marelize D - Des 2017
Algehele gradering
Pragtig en gemaklik.
Evert J - Nov 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld, huislik, goeie uitleg, en vriendelike diens.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Evert, seënwense vir julle!
Lindi L - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier, sal vir seker terugkom.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Lindi, bly ons kon ontmoet seënwense vir jou.
Jan W - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese, moderne verblyf op die plaas - alles was perfek kon geen fout vind nie.
Annamari D - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Annemari
Rozanne W - Jun 2017
Algehele gradering
Always a great stay!
Lees meerRozanne B - Mei 2017
Algehele gradering
Pragtige verblyf en baie gasvrye eienaars.
Chani L - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan en lekker gekuier!
Adele D - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Jan V - Jan 2017
Algehele gradering
Na die dag se reis in rustige omgewing gekom. Vriendelike vewelkoming deur die eienaar. Die eenheid is ruim met skoon beddegoed.
Elsabe D - Jan 2017
Algehele gradering
'n Uitstekende verblyf op hoofroete met aangename ontvangs in 'n netjiese en deurdagte verblyf met fyn detail wat dit spesiaal maak.
Lees meerDe Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Seën vir jul ook vir res van die jaar.
Groete
Die Akker
Hein B - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly in hierdie prentjiemooi plek.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Frik D - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en rustige blyplek met baie gasvrye mense.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie Frik hoop jul het jul weskus vakansie geniet.
Groete,
Die Akker
Noddy S - Des 2016
Algehele gradering
Rustig, a home from home.
De Akker Cottages se terugvoer
Dit was ons voorreg om jul te bederf en te ontmoet so bly vir dankbare harte wat die klein dinge raak sien.
Seën vir die res van die jaar.
Groete
Die Akker
Elsie C - Sep 2016
Algehele gradering
Aangename plaasondervinding.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie tannie, sterkte vir tannie met die groot hartseer .
Alastair D - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Marlene V - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike bederf!
Ineke L - Jun 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik en mooi gewees!
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie vir mooi terug voer was heerlik om jul te kon ontvang.
Piet V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gesellig en lekker.
Bertie V - Mei 2016
Algehele gradering
Ek en my man was op pad Nampo 2016 toe en het net oornag.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jul kompliment was so lekker om jul te ontmoet hoop jul het Nampo geniet en vol nuwe idees terug gegaan .Hoop om jul spoedig weer te sien .
Ockie K - Mei 2016
Algehele gradering
Wow!
Karen C - Apr 2016
Algehele gradering
Rustigheid en gerief.
De Akker Cottages se terugvoer
Karen, baie dankie vir die mooi komplimente. Dit was ons voorreg om jul te kon ontvang sien uit na 'n volgende keer.
Suretha C - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met pragtige mense, ons het waarlik ons kuiertjie geniet.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie, ons het jul kuier baie geniet
Frik D - Des 2015
Algehele gradering
Rustige, skoon en ten volle toegeruste plek.
Boet B - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, smaakvol en gasvry.
De Akker Cottages se terugvoer
Baie dankie vir wonderlike gaste, seen vir jul ook vir 2016
Groete
Die Akker
Izak W - Aug 2015
Algehele gradering
Baie mooi plek.
De Akker Cottages se terugvoer
Die Akker is altyd goed voorberei en ons maak dit ons missie om elke gas spesiaal te laat voel en doen ons uiterste bes om ons gaste die heel beste akkommodasie te bied. Die eenhede is mooi en goed ingerig vir gaste. Ek is baie jammer om te verneem die verblyf nie na wense was nie.
Die dubbel akkerhout slaapbank word as sit eenheid ook gebruik en uit respek vir ons gaste word dit nie opgemaak voor gaste arriveer nie. Ek self het aangebied om die slaapbank op te maak ,maar dit is van die hand gewys en hulle sou self die bank opmaak. Ek het ook telefonies met hulle in verbinding getree nadat hulle bespreek om vir hulle die ander chalet aan te bied vir die derde persoon, maar hulle wou nie gebruik maak daarvan nie.
Die eenhede word as selfsorg eenhede uitverhuur en gaste is verantwoordelik vir hul eie sjampoe ens. Die kos wat oopstaan waarna hul verwys is 'n bakkie met rosyne wat by die sjerrie bedien word. Dit spyt ons as daar enige vlieg daarop gesit het. Dit noop ons om weg te doen met die gratis lekkerny van ons streek.
Ons was wel bewus van 'n stadige uitvloei van water by die badkamer se wasbak, maar daar was geen verstopping nie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief, die oorsaak van die stadige uitvloei was 'n gebuigde pyp aan buitekant van die eenheid.
Ons nooi almal wat smag na plaas gasvryheid en sielsrus om ons by Die Akker te kom besoek.
Groete,
Trudie
Hetta P - Mei 2015
Algehele gradering
Rustig en lekker.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Akkerboom, Friersdale, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom