Die Kleihuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantshoekweg 192, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Die Kleihuis bied luukse en gerieflike verblyf met 'n uitsig oor die Serpentine-rivier, Lake Island en die Indiese Oseaan.
Verblyf beskik oor 'n rondawel, Die Kleihuis, waar 4 gaste kan slaap, asook Die Blikhuis waar 2 volwassenes of 2 kinders kan slaap wat onafhanklik kan bly, met 'n kombuis en 'n badkamer. Hier kry gaste die gevoel om in 'n klein dorpie in huisies te woon wat met gas en sonkrag aangedryf word.
Die oorspronklike grasdak-rondawel, Die Kleihuis, is van klei en strooi gebou en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n slaapbank. 'n Entjie van Die Kleihuis af, is Die Blikhuis wat 2 enkelbeddens het en 'n aparte badkamer met 'n spoeltoilet en 'n bad. 'n Buitestort met pragtige uitsigte is tussen die bome geleë.
Die rustieke kombuis het 'n buiteluggevoel en 'n gasstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook 'n pizza-oond.
'n Vuurput bied gaste die kans om die sonsondergang en uitsig te geniet.
Gaste kan klein gebare van ouwêreldse gasvryheid verwag, soos eiers van plaaslike hoenders en groente en blomme uit die tuin. Hier is 'n privaat ingang van die pad af en gaste geniet privaatheid regdeur die verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Olifantshoekweg 192, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kleihuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olifantshoekweg 192, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom