Droombos Plaashuis
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerhardt Minnebron-plaas, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Droombos Plaashuis is 'n lieflike huis op 'n plaas 29 km buite Potchefstroom. Die huis bied slaapplek aan 8 mense en is 'n ideale wegbreek van die stad se gedruis.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met genoeg sitplek, gemaklike rusbanke en groot vensters wat oor die bome uitkyk.
Daar is ook 'n stoep waar gaste kan braai en na die voëls kan luister. Drink die natuur in langs die Mooirivier en die Boskopdam.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Minda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gerhardt Minnebron-plaas, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Droombos Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gerhardt Minnebron-plaas, Boskop, Potchefstroom, 2520, Noordwes