Izapa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Pam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Annelie D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Izapa se terugvoer
Baie dankie, Annelie. Hoop om julle gou weer te sien.
Ronel R - Mei 2024
Algehele gradering
Was n baie baie spesiale kuier!
Izapa se terugvoer
Baie dankie, Ronel.
Sjaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekend, oppi water, die mooiste uitsig, die lekker bly in 'n lekker huisie.
Lees meerIzapa se terugvoer
Baie dankie Sjaan vir die mooi woorde - ons sien uit om julle weer te sien. Izapa is baie spesiaal vir die hele familie en dit is regtig lekker om te hoor ander mense voel net soos ons oor die huis en geniet die huis net so baie soos ons.
Jennifer L - Mrt 2024
Algehele gradering
We loved this old cottage with authentic old decor and stunning views.
Izapa se terugvoer
Thank you, Jennifer
Renee V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Izapa se terugvoer
Dankie, Renee
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Uniek, rustig, kan aanbeveel word.
Lees meerIzapa se terugvoer
Dankie Johan vir jou terugvoer. Sal dit met die familie bespreek. Pam
Jaco D - Sep 2023
Algehele gradering
Stilbaai bly 'n ongelooflike dorp en Izapa is die perfekte plek om dit wat Stilbaai bied te geniet. Elkeen moet ten minste een keer daar gaan bly!
Izapa se terugvoer
Hi Jaco. Baie dankie dit word opreg waardeer. Pam
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skuitpadstraat 9, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap